AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Haastige groentekerrie

akkreditasie
In_250321kos_groentekerrie_opt.jpg
In_250321kos_groentekerrie_opt.jpg
Hierdie kerrie kan sy man staan as vegetariese hoofgereg, maar jy kan dit ook as ’n warm bykos voorsit. Dit is baie maklik om te maak met ’n paar blikkies uit die koskas en groente wat ons almal in die huis het.

1 klein botterskorsie, geskil, ontpit en in blokkies gesny

4 groot wortels, geskraap en in stukkies gesny

1 blik (410 g) klappermelk

250 ml groenteaftreksel

1 groot ui, fyngekap

2 knoffelhuisies, fyngekap

5 ml fyngerasperde, vars gemmer

5 ml fyngekapte, groen brandrissie

1 blik (410 g) gekapte tamaties

500 ml bevrore gemengde groente

1 blik (410 g) botterbone, goed gedreineer

Sout, peper en ’n knippie suiker na smaak

Vars koljanderblare, om af te rond

Verhit die botterskorsieblokkies, wortels, klappermelk en aftreksel saam in ’n kastrol tot kookpunt. Prut liggies tot die groente gaar, maar nie papsag is.

Terwyl die botterskorsie en wortel gaar word, verhit die olie in ’n groot pan en braai die ui tot dit begin sag word. Voeg die knoffel, gemmer en brandrissie by en braai tot die ui heeltemal sag is.

Voeg die gekapte tamaties, groente en botterbone by en verhit tot kookpunt. Prut vir 5 minute en voeg die botterskorsie en wortels in die klappermelk by. Prut vir ’n paar minute. Geur met sout, peper en ’n knippie suiker, en roer die vars koljanderblare by.

Lewer 4 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot