Die basis van halva is geroosterde semolina of tahini (’n pasta of smeer wat van sesamsaad gemaak word) en suikerstroop, waarby neute, sjokolade of ander geurmiddels gevoeg word. In Rusland word ’n variasie van halva met sonneblomsaad pleks van sesamsaad gemaak.
- 375 ml tahini (sesamsaadsmeer)
- 2 ml seesoutvlokkies