Vinkel met sy dropagtige smaak en soet pere vorm die perfekte smaakkombinasie saam met varkvleis. Varknek is ’n sagte, sappige snit en ideaal om heel gaar te maak.
- 1 groot ontbeende varknek
- Sout en varsgemaalde swartpeper