Dit is veral gewild in Brasilië, waar dit tradisioneel met ’n kruiesous (sien resep vir chimichurri hiernaas) geniet word.
Die snit (die boonste deel van die kruisstuk) het ’n dik vetlaag aan die buitekant en is heerlik geurig en sag. Wanneer jy picanha panbraai, braai dit altyd eerste op die vetkant tot die vetlaag goudbruin en bros is, voor jy dit omdraai en verder braai.
- 1 heel picanha-steak, teen kamertemperatuur