- Pak 12 Mariebeskuitjies met die gladde kante na bo op ’n bakplaat of skinkbord wat met bakpapier uitgevoer is.
- Sif 500 ml versiersuiker in ’n mengbak.
- Voeg net genoeg warm water by om ’n dik, smeerbare versiersel te maak. Skep die helfte daarvan in ’n spuitsak.