AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jogurtpoeding met aarbeie en room

akkreditasie
Hierdie romerige lekkerny bestaan uit twee lae – die boonste deel word gegeur met vars aarbeie en die onderste laag met vanieljepeul. ’n Nommerpas nagereg vir ’n lente-ete. Sorg vir ’n bak stroopsoet aarbeie hierby.

Aarbeilaag

300 g aarbeie, skoongemaak

15 ml strooisuiker

30 ml koue water

10 ml gelatien

180 ml room

60 ml strooisuiker

10 ml vanieljegeursel

180 ml aarbeijogurt

Vanieljelaag

45 ml koue water

15 ml gelatien

250 ml room

1 vanieljepeul, in die lengte gehalveer

125 ml strooisuiker

250 ml dik vanieljejogurt

Vars aarbeie, vir voorsit

Spuit ’n geskikte vorm met ’n inhoudsmaat van 2 liter met kleefwerende kossproei. Hou eenkant.

Aarbeilaag: Verpulp die aarbeie en strooisuiker saam en hou eenkant. Giet die koue water in ’n bakkie en sprinkel die gelatien oor. Laat staan vir 5 minute om te spons.

Verhit die room en strooisuiker tot kookpunt. Verwyder van die hitte en roer die gesponste gelatien en vanieljegeursel by. Meng goed.

Roer laastens die aarbeipuree en jogurt by en meng weer. Giet die mengsel in die voorbereide vorm en verkoel vir minstens 3 uur of tot dit gestol is, voor jy met die vanieljelaag begin.

Vanieljelaag: Giet die koue water in ’n bakkie en sprinkel die gelatien oor. Laat staan vir 5 minute om te spons.

Giet intussen die room in ’n kastrol. Skraap die vanieljesaadjies uit die peul en voeg die saadjies en peul by die room. Verhit tot kookpunt. Verwyder van die hitte en voeg die strooisuiker en gesponste gelatien by. Roer goed tot die suiker opgelos is.

Verwyder die vanieljepeul en voeg die roommengsel by die jogurt. Meng goed en giet dit versigtig op die gestolde aarbeilaag. Verkoel oornag of tot ferm.

Keer die poeding op ’n opdienbord uit en sit voor met aarbeie.

Lewer 12-14 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot