AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kaapse brandewynpoeding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kaapse brandewynpoeding
Kaapse brandewynpoeding
Dié ryk en lekker brandewynpoeding kan koud of warm vir teetyd of as nagereg voorgesit word.
Sit dit voor met geklopte room of vanieljeroomys. Ek voeg graag grofgekapte pekanneute by die beslag, maar jy kan die poeding ook daarsonder maak, soos die een op die foto.

Beslag

250 g dadels, ontpit en fyngekap 5 ml koeksoda 250 ml kookwater 125 g botter 250 ml ligbruinsuiker 2 eiers, geklits 500 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout 250 ml pekanneute, gekap (opsioneel)

Sous

15 ml botter

310 ml ligbruinsuiker

180 ml water

125 ml brandewyn

5 ml vanieljegeursel

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n groot tertbak met botter.

Beslag: Sit die dadels in ’n bak en sprinkel die koeksoda oor. Giet die kookwater oor, roer deur en hou eenkant.

Verroom die botter en suiker goed saam en klits die eiers by. Voeg die dadelmengsel by en klits deur. Sif die meel, bakpoeier en sout oor en voeg die gekapte neute (indien gebruik) by.

Roer tot goed gemeng en skep die beslag in die voorbereide tertbak. Bak sowat 40 minute tot gaar.

Sous: Terwyl die poeding bak, verhit die botter, suiker, water en die helfte van die brandewyn saam tot kookpunt. Laat vinnig kook vir 5 minute, verwyder van die hitte en voeg die res van die brandewyn en die vanieljegeursel by.

Giet die sous oor die poeding sodra dit uit die oond kom.

Lewer 10-12 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.08
-0.2%
Silwer
20.66
0.0%
Palladium
2,272.06
+0.5%
Platinum
930.51
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,341
-0.1%
Alle aandele
65,734
-0.2%
Hulpbronne 10
63,419
+0.2%
Industriële 25
79,722
-0.4%
Finansiële 15
14,017
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot