AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kaneelrolletjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
CountryCooking_SarinaEngelbrecht__055_opt.jpg
CountryCooking_SarinaEngelbrecht__055_opt.jpg
Carla se man, Ludolf, het ’n veelsydige basiese gisdeeg ontwikkel wat hulle vir alles gebruik, van pizzas en brood tot hierdie watertandlekker kaneelrolletjies.

Basiese deeg

- 810 ml louwarm water

- 60 ml suiker

- 1 pakkie (10 g) aktiewe droë gis

- 1,25 kg witbroodmeel

- 15 ml sout

- 30 ml olie

Kaneelrolletjies

- 1 hoeveelheid basiese deeg

- 125 g sagte botter

- 125 ml bruinsuiker

- 30 ml fyn kaneel

Versiersel

- 500 g versiersuiker

- 1 houer (230 g) roomkaas

- 15 ml sagte botter

- 5 ml suurlemoensap

Basiese deeg: Giet 160 ml van die water in ’n glas en roer 15 ml suiker daarby.

Sprinkel die gis oor die louwarm suikerwater, roer dit goed vir sowat 1 minuut en laat staan eenkant tot die gis skuimerig is.

Meng die res van die suiker met die meel en sout in ’n groot bak. Voeg die gismengsel by.

Meng die olie met die res van die water en voeg dit, bietjie vir bietjie, by die meelmengsel tot ’n sagte, gladde deeg vorm.

Bedek die bak met ’n teedoek en laat die deeg rys tot dit in volume verdubbel het. Knie af vir 2 minute. Die deeg is nou reg om te gebruik.

Kaneelrolletjies: Rol die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak in ’n reghoekvorm uit tot ongeveer 1 cm dik.

Smeer die hele oppervlak van die deeg met sagte botter en sprinkel die bruinsuiker en kaneel in ’n egalige lagie oor.

Rol die deeg soos ’n konfytrol op en sny dit in wiele van sowat 2 cm dik.

Pak die deegwiele in ’n gesmeerde, uitgevoerde koekpan of oondbak met die gesnyde kante na bo.

Bedek met ’n teedoek terwyl die oond verhit word tot 180 °C. Bak 20-25 minute tot die rolletjies goudbruin en uitgerys is.

Versiersel: Terwyl die kaneelrolletjies bak, klits al die bestanddele vir die versiersel saam tot glad.

Sodra die rolletjies uit die oond kom, smeer die versiersel oor die warm rolletjies en laat staan vir 20 minute. Sny en geniet dit louwarm.

Lewer 20 groot kaneelrolletjies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
+1.2%
Rand - Pond
19.30
+0.2%
Rand - Euro
17.22
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,640.08
+1.1%
Silwer
18.74
+2.1%
Palladium
2,068.50
+1.3%
Platinum
866.00
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,444
+0.3%
Alle aandele
63,825
+0.3%
Hulpbronne 10
56,550
+0.6%
Industriële 25
79,337
-0.2%
Finansiële 15
14,134
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot