AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Karringmelk-speserykoek met witsjokolade-speseryganache

akkreditasie
Geurige, soet speserye is sinoniem met die gebak. Dink maar aan die smaak van paasbolletjies, of die geur van speserykoekies wanneer jy die houer oopmaak. Met een peserymengsel kan jy ’n hele verskeidenheid paasgebak optower. Ons wys jou hoe.

Beslag

250 g sagte botter

310 ml witsuiker

4 ekstragroot eiers

250 ml karringmelk

10 ml vanieljegeursel

560 ml koekmeel, gesif

45 ml paasspeserymengsel

5 ml bakpoeier

5 ml koeksoda

3 ml sout

Ganache

190 g witsjokolade

125 ml room

5 ml paasspeserymengsel

15 ml brandewyn

Voorverhit die oond tot 180 °C. Spuit ’n groot, kleefvrye ringkoekpan met kleefwerende kossproei en bestuif met ’n dun lagie koekmeel.

Verroom die botter en suiker baie goed saam tot lig en donsig. Voeg die eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging.

Voeg die karringmelk, vanieljegeursel en die helfte van die koekmeel by. Klits liggies. Voeg die res van die bestanddele by en meng tot ’n gladde beslag vorm.

Skep die beslag in die voorbereide pan en bak vir 35-40 minute. Laat vir ’n paar minute in die pan afkoel voor jy die koek op ’n draadrak uitkeer om af te koel tot kamertemperatuur.

Ganache: Smelt die witsjokolade en room baie stadig oor lae hitte (of teen 30% krag in die mikrogolf) tot glad. Roer die speserye en brandewyn by en laat staan tot die ganache begin verdik. Skep oor die koek en laat dit teen die kante afloop.

Lewer 1 groot koek

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.1%
Rand - Pond
19.96
-0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,668.58
+0.5%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,210.73
+0.2%
Platinum
873.22
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,375
+0.8%
Alle aandele
63,673
+0.7%
Hulpbronne 10
60,510
+1.2%
Industriële 25
77,188
+0.6%
Finansiële 15
13,785
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot