AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9025
75,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9590
60,00
SUNS
07 Okt
-
10590
110,00
WEAT
07 Okt
-
7209
-1,00
WMAZ
07 Okt
-
5093
33,00
YMAZ
07 Okt
-
4976
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kerrieskaapnekpot met droëperskes en groente

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sit die geurige gereg voor met rys of varsgebakte brood.

5 ml olyfolie

2 kg skaapnek, in skywe gesaag

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

2 groot uie, in wiggies gesny

1 geel soetrissie, in repe gesny

1 pak (250g) spekvleis, gesnipper

Water of flou vleisaftreksel

4 groot aartappels, geskil en in kwarte gesny

Halwe middelslag-botterskorsie, geskil, ontpit en in blokkies gesny

25-30 ml matige kerriepoeier

250 ml elk blatjang en lemoensap

5 ml borrie

3 ml elk gemaalde koljander en neutmuskaat

250 g dro perskes

Groot hand vol groenbone, grofgesny

Maak jou pot lekker warm oor die kole. Gebruik ’n kombuissk r en maak ’n vlak keep reg deur die kant van elke stuk skaapnek (dit keer dat die vleis opkrul as jy dit braai.) Gooi die olyfolie in die pot en braai die nek (gegeur met sout en peper) daarin bruin. Skep uit en hou eenkant. Braai die uie, soetrissie en die helfte van die spekvleis in die pot tot dit begin sag word. Voeg die skaapnek weer by.

Voeg net genoeg water of flou vleisaftreksel by om die vleis te bedek en verhit tot kookpunt. Sorg vir net genoeg kole onder jou pot om die pot rustig te laat prut vir sowat 1-1 uur of tot die vleis amper sag is. Voeg die aartappels, botterskorsie en die res van die spekvleis by. Meng die kerriepoeier, blatjang, lemoensap, borrie, koljander en neutmuskaat goed saam en giet oor die aartappels.

Gee die pot net een of twee roere om seker te maak die kerriesous versprei deur die pot. Bedek weer en laat prut die pot vir ’n verdere 50-60 minute of tot die aartappels sag is. Voeg die dro perskes by, bedek die pot en verwyder van die hitte of hou net genoeg hitte onder jou pot om dit warm te hou. Laat staan vir 30 minute sodat die perskes kan sag word. Gee die pot ’n roer of twee voor jy dit voorsit.

Lewer 10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.19
-0.5%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot