AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3076
-9,00
SOYA
19 Okt
-
7030
0,00
SUNS
19 Okt
-
10775
172,00
WEAT
19 Okt
-
5725
-17,00
WMAZ
19 Okt
-
3177
-23,00
YMAZ
19 Okt
-
3339
-17,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Kersfeesblokkies

akkreditasie
Foto: Neville Lockhart
Foto: Neville Lockhart
As jy die Kerskoekbakkery te lank uitgestel het of jy nie lus is om die tradisionele Kerskoek-roete te volg nie, probeer dié smaaklike blokkies.

Dit proe nes Kersfeespasteitjies (fruit mince pies), maar is aansienlik makliker om te maak. As jy nie die vrugtevulsel self wil maak nie, kan jy sommer die klaarbereide mengsel in die fles koop.

Maak net seker jy gebruik een van goeie gehalte.

Vulsel

250 g pitlose rosyne
250 g dadels, fyn gesnipper
45 ml sjerrie of brandewyn
15 ml heuning
60 ml klam bruinsuiker
10 ml kaneel
3 ml fyn kardemom
Fyngerasperde skil van 1 lemoen
3 ml gemaalde neutmuskaat

Deeg

185 g botter
125 ml strooisuiker
1 eier
375 ml koekmeel
250 ml bruismeel
Knippie kaneel
Versiersuiker, om oor te sif

Verhit rosyne, dadels, sjerrie (of brandewyn) heuning, bruinsuiker, kaneel, kardemom, lemoenskil en neutmuskaat saam oor lae hitte. Roer tot die suiker gesmelt is en verhit dan tot kookpunt. Prut vir twee minute en verwyder van die hitte. Laat heeltemal afkoel. Voorverhit die oond tot 200 °C en voer ’n gesmeerde pan van 15 cm x 22 cm met bakpapier uit.

Verroom die botter en strooisuiker goed saam en voeg die eier by. Klits goed. Voeg die koek- en bruismeel, asook die kaneel by en maak aan tot ’n deeg. Verdeel die deeg in twee gelyke dele en druk die een deel egalig op die boom van die pan vas. Prik met ’n vurk en smeer die vrugtevulsel egalig oor die deeg.

Rol die res van die deeg uit en sny dit netjies om presies oor die vulsel te pas. Sny met ’n skerp mes vlak kruisies in die boonste deeg. Bak vir 12 minute, verlaag die oondtemperatuur tot 180 °C en bak vir ’n verdere 15 minute, tot goudbruin. Laat heeltemal afkoel en sif versiersuiker oor. Sny in blokke en bêre in ’n lugdigte houer. Lewer 15 vierkante.  

Kombuiswenk

Dis belangrik om altyd die pan waarin jy vrugtekoek bak, goed te smeer en deeglik uit te voer. Ek voer panne met minstens drie lae bakpapier uit (op die boom en teen die kante) en dan draai ek ’n dubbele laag bruinpapier om die pan en maak dit stewig vas. Die bruin- en bakpapier keer dat die koek te veel hitte kry en te donker of droog bak

Dis beter om ligte vrugtekoeke met sjerrie of whisky aan te klam as met brandewyn. Donker vrugtekoek, wat baie dadels, dalk koffie en donker bruinsuiker bevat, se geur pas weer beter by brandewyn en moet liefs daarmee aangeklam word. Draai vrugtekoek in foelie toe om te keer dat dit uitdroog.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,781.66
+0.9%
Silwer
23.79
+2.4%
Palladium
2,082.50
+3.0%
Platinum
1,057.01
+1.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.4%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot