AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7095
80,00
CORN
27 Okt
-
3209,8
77,80
SOYA
27 Okt
-
7180
50,00
SUNS
27 Okt
-
8899
-21,00
WEAT
27 Okt
-
5809
28,00
WMAZ
27 Okt
-
3286
28,00
YMAZ
27 Okt
-
3441
41,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Klapper-karringmelkbeskuit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié geurige klapperbeskuit is perfek om saam met tee te geniet.

1 kg bruismeel

5 ml sout

375 ml suiker

625 ml droë klapper

500 g botter, gesmelt

1 blik (420 g) klapperroom

125 ml karringmelk

10 ml vanieljegeursel

2 groot eiers

Voorverhit oond tot 180 °C en smeer twee broodpanne of ’n oondpan met olie of botter.

Meng die bruismeel, sout, suiker en droë klapper in ’n mengbak. Klits die gesmelte botter, klapperroom, karringmelk, vanieljegeursel en eiers saam. Voeg die bottermengsel by die droë bestanddele en meng goed saam.

Skep die beslag in die gesmeerde pan(ne). Bak vir 50-55 minute tot gaar. Keer die beskuit ná 10 minute op ’n droograk uit en laat heeltemal afkoel. Sny in vingers.

Droog die beskuit teen 100 °C uit tot bros. Bêre in ’n lugdigte houer.

Lewer 6 dosyn beskuit

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.97
-0.8%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Kom verdwaal in my oë
Ek is eerlik opreg en het n goeie sin vir humor. I am easy to talk to I'm independent. Ek is spontaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot