AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3077
-8,00
SOYA
19 Okt
-
7169
-36,00
SUNS
19 Okt
-
10630
27,00
WEAT
19 Okt
-
5800
0,00
WMAZ
19 Okt
-
3188
-12,00
YMAZ
19 Okt
-
3345
-11,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Koeskoes-en-hoenderslaai met geroosterde koejawel en feta

akkreditasie
’n Hoenderslaai met ’n verskil. Die soet, geroosterde koejawel saam met die sout feta maak dié slaai werklik iets besonders.

Slaai

  • 4-6 koejawels, in wiggies gesny
  • Olyfolie en balsamiese asyn, vir oondrooster en panbraai
  • 275 ml koeskoes
  • 3 ml elk sout en vars gemaalde swartpeper, plus ekstra 275 ml kookwater
  • 45 ml olyfolie
  • 3 hoenderborsies sonder vel of been, effens platter gekap
  • 1 rooi ui, baie dun gesny
  • 125 ml roketblare, grof gekap
  • 125 ml babaspinasie, grof gekap
  • 125 ml geroosterde neute van jou keuse

Slaaisous

  • 45 ml heuning
  • 45 ml appelasyn
  • 45 ml olyfolie

Voorverhit die oond se rooster element tot rooiwarm. Pak die koejawelwiggies in ’n oondbak en bedruip liggies met olyfolie en balsamiese asyn. Oondrooster vir vir ’n paar minute tot die koejawels goudbruin begin verkleur, maar nie pap is nie. Haal uit die oond en hou eenkant.

Sit die koeskoes in ’n bak en voeg die sout en peper by. Meng liggies. Voeg die kookwater en olyfolie by. Roer deur en bedek die bak lugdig met kleefplastiek of ’n styfpassende deksel. Laat staan vir 5 minute tot al die water geabsorbeer is. Haal die deksel af en vlok die koeskoes met ’n vurk.

Bedek weer losweg en mikrogolf die koeskoes vir 1 minuut op 100% krag (hoog). Haal uit die mikrogolf en laat staan om te stoom. Geur die hoenderborsies met sout en peper en bedruip liggies met olyfolie.

Braai in ’n riffelpan tot goudbruin en deurgaar en sny die hoender in repies. Meng nou die koeskoes, hoender en geroosterde koejawels liggies met die res van die bestanddele. Klits al die bestanddele vir die slaaisous saam en bedruip die slaai daarmee. Meng liggies deur en sit voor.

Lewer 3-4 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,782.44
+1.0%
Silwer
23.72
+2.3%
Palladium
2,075.00
+2.5%
Platinum
1,054.50
+1.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.8%
Industriële 25
84,631
+0.4%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons wees maats
Baie toegewyd. Mense mens. Lief vir natuur en avonture daarin. Lief vir motorfietsry en hengel. Lief vir diere. Gelowige wat lewendige verhouding het met Vader en Jesus en...
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot