AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kondensmelkvlaskywe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Met ’n blikkie soet en romerige kondensmelk in jou kombuiskas kan jy ’n legio lekkernye optower.

1 pakkie (150 g) Cream Crackers

2 liter volroommelk

100 ml vlapoeier

250 ml mielieblom

100 ml suiker

1 blik (385 g) volroomkondensmelk

150 g botter, in blokkies gesny

2 eiers, geklits 10 ml vanieljegeursel

310 ml versiersuiker, gesif

Ongeveer 30-45 ml warm water

Smeer ’n reghoekige tertbak met botter. Pak ’n laag Cream Crackers op die boom van die bak.

Verhit 1,5 liter van die melk in ’n groot kastrol tot kookpunt. Meng die vlapoeier en mielieblom met die res van die melk tot glad. Voeg die suiker en kondensmelk by en meng goed.

Voeg die kondensmelkmengsel by die warm melk in die kastrol en verhit, terwyl met ’n draadklitser geklits word, tot kookpunt. Prut die vla vir ’n paar minute tot verdik en gaar.

Verwyder van die hitte en klits die botter, geklitste eiers en vanieljegeursel vinnig by tot al die botter gesmelt en die vla glad is.

Skep die vla versigtig oor die laag Cream Crackers en smeer dit gelyk. Pak die boonste laag Cream Crackers op die vlalaag en laat heeltemal afkoel.

Meng die versiersuiker met net genoeg warm water om ’n dik, smeerbare versiersel te kry. Smeer ’n laag versiersel oor die Cream Crackers. Verkoel tot die versiersel hard is, sny en sit voor.

Lewer 15 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot