AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4805
-13,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
5058
-2,00
YMAZ
07 Okt
-
4945
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Koue heuning-en-mosterdvarkboud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerookte, sout varkboud is een van die heerlikste vleise om koud voor te sit, wat dit natuurlik ideaal maak vir ’n piekniek. Sny dit by die huis in skywe om dit nog makliker te maak.

2 kg rou, gerookte varkboud, verkieslik in ’n vleisnet

5 cm-stuk vars gemmer, in skyfies gesny

1 ui, gehalveer

Fyn sout Smeermengsel

45 ml heuning

30 ml bruinsuiker

10 ml balsamiese asyn

20 ml heelkorrelmosterd

Plaas die varkboud in ’n groot, diep kastrol saam met die gemmer en stukkies u. Bedek heeltemal met koue water en verhit tot kookpunt. Laat kook die boud vir 30 minute per 500 g vleis (’n varkboud van 2 kg sal dus 2 uur lank kook).

Verwyder die kastrol van die hitte en laat die boud in die aftreksel afkoel tot dit koud genoeg is sodat jy dit met jou hande kan uithaal sonder om te brand. Voorverhit die oond tot 200 ºC. Voer ’n groot bakplaat met foelie uit. Sit die varkboud, met die velkant na bo, op die bakplaat neer. Knip die vleisnet los indien die boud in ’n net was.

Maak die vel versigtig aan die een kant van die boud los en trek dit stadig af. Jy behoort nou ’n egalige vetlaag op die boud te hê. Besprinkel die vetlaag met fyn sout en laat staan vir 5 minute. Meng die bestanddele vir die smeermengsel saam tot goed gemeng. Gebruik sommer jou hande en smeer die mengsel goed in die vetlaag in.

Sit die boud in die oond en oondrooster tot die vetlaag bros en goudkleurig is. Laat die varkboud vir 10 minute rus, sny in skywe en sit voor met bykos. Lewer 8-10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot