Ons het grootgeword met lasagne, voorgesit met knoffelbrood en slaai. Dit is my gunsteling vir wanneer ek die huis mis en dit herinner my aan my liefdevolle familie. Lasagne vries soos ’n droom; daarom maak ek altyd ekstra.
- Olyfolie en botter, vir braai
- 1 kg maer beesmaalvleis