AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lemoen-en-dadel-skons

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skons op hierdie manier is baie maklik om te maak en die ideale laatontbyt-bederf oor ’n naweek.

Lemoen-en-dadel-skons

- 580 ml koekmeel

- 15 ml bakpoeier

- 30 ml strooisuiker

- 5 ml sout

- 60 g botter, in klein blokkies gesny

- Sap en fyngerasperde skil van 1 groot lemoen

- 250 ml fyngekapte, ontpitte dadels

- 1 ekstragroot eier

- 125 ml karringmelk

- 1 ekstragroot eier

- ’n Paar druppels melk

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit.

Meng die meel, bakpoeier, strooisuiker en sout in ’n groot mengbak en vryf die botter met jou vingerpunte daarby in, tot die mengsel krummelrig is.

Voeg die lemoenskil en dadels by en roer deur.

Klits die lemoensap, eier en karringmelk saam en voeg dit by die droë bestanddele. Meng tot ’n deeg vorm.

Druk die deeg bymekaar op ’n meelbestrooide oppervlak en vorm die deeg in ’n sirkel van ongeveer 4 cm dik. Sit die deegsirkel op die uitgevoerde bakplaat.

Gebruik ’n skerp gladdelemmes en druk reguit van bo af op die deeg om die deegsirkel in agtstes te verdeel.

Klits die eier en melk saam en verf die bokant van die skonsirkel daarmee.

Bak vir 20-25 minute of tot deurgaar. Haal uit die oond, laat effens afkoel en breek op die snylyne in skons.

Sit louwarm voor met botter, marmelade en kaas, indien verkies.

Lewer 8 groot porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.54
+1.5%
Silwer
21.04
+1.6%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot