AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lemoenstroopkoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Heerlike sitruskoek wat net lekkerder word hoe langer dit staan. Jy kan enige soet sitrus hiervoor gebruik.

Beslag

5 ekstragroot eiers, geskei

250 ml strooisuiker

Sap en fyngerasperde skil van 2 lemoene

225 g botter, gesmelt

250 ml koekmeel

15 ml bakpoeier

Stroop

80 ml vars lemoensap

80 ml suiker

45 ml lemoenlikeur, soos Grand Marnier of Van der Hum

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n gesmeerde losboomkoekpan van 23 cm met bakpapier uit. Smeer weer.

Klits die eiergele en suiker goed saam tot lig en dik. Voeg die lemoensap en -skil by en klits goed. Voeg nou die gesmelte botter by en klits deur. Sif die meel en bakpoeier oor en vou in.

Klits die eierwitte styf in ’n skoon glas- of metaalbak en vou dit by die lemoenbeslag in. Skep die beslag in die voorbereide pan en bak vir 35-40 minute tot deurgaar.

Maak die stroop terwyl die koek bak: Verhit die lemoensap en suiker oor lae hitte tot die suiker gesmelt is. Verhit verder tot kookpunt. Verwyder van die hitte en roer die likeur by.

Haal die koek uit die oond, prik oraloor met ’n toetspen of sosatiestokkie en skep die stroop egalig oor die koek. Laat die stroop intrek en keer die koek uit op ’n dienbord. Sit voor met dik Griekse jogurt.

Lewer 12 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot