AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Maketaankonfyt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stukkonfyt soos siter, groenvye of maketaan in ‘n dik, soet stroop maak enige kaasbord ekstra-spesiaal.

Vrugte

4 kg maketaan, in stukke gesny

10 liter water

45 ml gebluste kalk

Stroop

20 x 250 ml suiker

5 liter water

Paar stukke vars gemmer

10 ml wynsteensuur

Prik die maketaanstukke aan albei kante. Meng die water en gebluste kalk en laat week die vrugte oornag in die kalkwater. Dreineer en spoel die vrugte met koue water af. Verdeel die maketaanstukke tussen twee groot kastrolle en bedek elke lot met skoon water. Verhit tot kookpunt en kook tot die vrugte sag is.

Maak die stroop ook in twee kastrolle. Verhit die suiker en water, terwyl geroer word, tot die suiker opgelos is. Verhit tot kookpunt en laat kook vir 10 minute. Sit die maketaanstukke in die kokende stroop. Eerste kook: Voeg ’n paar stukke vars gemmer by elke kooksel. Kook die maketaanstukke in die stroop tot die stroop soos vet borrel en die maketaanstukke met stroop deurdrenk is.

Verwyder die kastrolle van die hitte en laat afkoel tot koud. (Maak seker die maketaanstukke is bedek met stroop terwyl dit afkoel.) Tweede kook: Sit die kastrolle terug op die hitte en verhit weer tot kookpunt. Kook tot die stroop weer soos vet borrel. Voeg 5 ml wynsteenstuur by elke kooksel om te keer dat die konfyt sandsuiker word.

Laat weer afkoel. Skep nou die maketaanstukke in gesteriliseerde flesse en vul elke fles met stroop. Lewer sowat 136 maketaanstukke.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.67
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.80
-0.9%
Silwer
20.16
-2.4%
Palladium
2,196.39
-2.9%
Platinum
919.50
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot