Hierdie romerige sop smaak heerlik en is boonop ’n ware randrekker. As jy die sop selfs lekkerder wil maak, braai ’n paar repe fyngesnipperde spekvleis saam met die preie.
- 60 g botter
- 4 groot preie, goed skoongemaak en baie fyn gesny