Soet, stroperig en almal se gunsteling. Daar is min dinge wat by ’n lekker malvapoeding kom. Ek hou daarvan om dit ’n ekstra Suid-Afrikaanse skop te gee met ’n goeie skeut Amarula-likeur in die stroop.
- 250 ml suiker
- 3 groot eiers