AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4942
36,00
SOYA
06 Okt
-
9499
234,00
SUNS
06 Okt
-
10473,2
191,20
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5040
80,00
YMAZ
06 Okt
-
4657
57,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melktert met smeerkors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Min mense sien kans vir die tydrowende oefening van skilferkorsdeeg maak. En niemand het altyd klaarbereide skilferkorsdeeg in die vrieskas nie. Maak vinnig melktert met dié maklike, goedkoop smeerkors.

Ek gebruik graag outydse blikborde om melktert in te bak. Die vorm van ’n blikbord werk perfek. Dit gelei ook hitte goed, wat verseker dat die tertkors aan die onderkant deurgebak en bros is. Nog ’n manier om dit te verseker, is om ’n bakplaat in jou oond te sit terwyl die oond voorverhit word.

Sit dan die tertbord op die warm bakplaat neer. Die resep is lekker groot – maak sommer ’n melktert vir jou buurvrou ook.

Smeerkors

¦ 250 g sagte botter of margarien

¦ 60 ml suiker

¦ 5 ml vanieljegeursel

¦ 2 eiers

¦ 250 ml koekmeel

¦ 15 ml bakpoeier

Vulsel

¦ 125 ml koekmeel

¦ 125 ml mielieblom

¦ Knippie sout

¦ 1,5 liter melk

¦ 2 groot kaneelstokke

¦ 160 ml suiker

¦ 30 ml botter

¦ 5 ml vanieljegeursel

¦ 3 ml amandelgeursel

¦ 5 eiers, geskei

¦ Fyn kaneel, om oor te sprinkle

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer drie aluminiumfoelie-tertborde of twee groot blikborde goed. Hou eenkant.

Vir die kors: Verroom die botter en suiker goed. Klits die vanieljegeursel en eiers by. Voeg die koekmeel en bakpoeier by en pols tot ’n dik, smeerbare beslag vorm. Smeer die mengsel op die boom en teen die kante van die tertborde of blikborde en sit in die yskas tot nodig.

Vir die vulsel: Meng die koekmeel, mielieblom en sout met 250 ml van die melk tot ’n gladde mengsel vorm.

Verhit intussen die res van die melk en die kaneelstok tot net onder kookpunt. Voeg 500 ml daarvan by die meelmengsel en meng goed. Giet alles terug in die kastrol, voeg die suiker en botter by en verhit tot kookpunt, terwyl stadig geroer word. Prut tot verdik en gaar.

Verwyder van die hitte en roer die vanielje- en amandelgeursel en eiergele by. Skep die kaneelstok uit en gooi weg. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en vou by die melktertpap in. Verdeel die vulsel tussen die tertborde en bak vir 30-40 minute tot gaar en goudbruin.

Haal uit die oond, laat effens afkoel en sprinkel kaneel oor elke tert. Wanneer die terte afgekoel het tot kamertemperatuur, bêre in lugdigte houers in die yskas. As jy daarvan hou om melktert louwarm voor te sit, verhit dit eerder in die oond as in die mikrogolfoond.

Lewer 3 middelslag- of 2 groot terte.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.4%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.55
+0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,263.23
+0.2%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,040
+0.7%
Hulpbronne 10
63,271
-0.7%
Industriële 25
80,408
+1.5%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot