AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Mikrogolf-vlaskywe met grenadella

akkreditasie
Die pulp van die passievrug is so mooi as wat dit lekker is en ’n wonderlike, veelsydige produk om in die kombuis te gebruik.

Ek maak vlaskywe graag in die mikrogolf. Dis vinnig en die vla kan nie aanbrand nie. Boonop het jy agterna min skottelgoed – altyd ’n pluspunt! ’n Sweempie grenadella bo-op maak hierdie retro-treffer ekstralekker.

  • 1 pakkie (200 g) Cream Cracker-beskuitjies
  • 250 ml suiker
  • 125 ml vlapoeier
  • 1 liter melk
  • 100 g botter
  • 10 ml vanieljegeursel

Versiersel

  • 250 ml versiersuiker, gesif
  • 1-2 groot ryp grenadellas, oopgesny en pulp uitgeskep

Smeer ’n bak of pan van 25 x 15 cm met botter of spuit met kleefwerende kossproei. Pak ’n laag Cream Crackers op die boom van die bak of pan (sodat die breeklyne van die beskuitjies almal in dieselfde rigting loop). Meng die suiker, vlapoeier en melk goed in ’n groot mikrogolfbestande bak. Voeg die botter by. Mikrogolf die mengsel vir 10 minute op Hoog (100% krag).

Stop die mikrogolf elke 2 minute en klits die mengsel goed deur met ’n draadklitser. Ná 10 minute behoort die vla dik en gaar te wees. Roer die vanieljegeursel by. Skep die warm vla versigtig op die laag Cream Crackers (sonder om die beskuitjies te laat skuif) en smeer gelyk.

Pak ’n laag Cream Crackers bo-op die vla en maak seker dat die breeklyne in dieselfde rigting wys as die laag beskuitjies op die boom van die bak. Laat afkoel tot kamertemperatuur. Meng die versiersuiker met net genoeg grenadellapulp om ’n dik, smeerbare mengsel te maak. Skep ’n lepel versiersel op elke Cream Cracker en smeer dit glad (sien die kombuiswenk). Verkoel tot die versiersel hard is. Sny in skywe en sit voor.

Lewer 10-12 porsies.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot