AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Nommer-een-sjokoladekoek

akkreditasie
Dié resep is so gedoop omdat dit bo-aan ons lysie van gunsteling-sjokoladekoeke is. Bak dit en kyk of jy saamstem.

200 g donker sjokolade, gekap

100 ml (2/5 k) brandewyn

200 g sagte botter

250 ml (1 k) strooisuiker

5 eiers, geskei

200 g (2 pakkies) gemaalde amandels

3 ml (½ t) bakpoeier

30 ml (2 E) kakao

1 ml (¼ t) sout

Versiersel

100 g donker sjokolade

60 ml (¼ k) room

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n koekpan van 24 cm deeglik met olie. Bestuif goed met kakao. Smelt die sjokolade, brandewyn en botter oor lae hitte tot glad. Verwyder van die hitte.

Voeg die strooisuiker en eiergele by en roer tot die suiker opgelos is. Meng die amandels, bakpoeier, kakao en sout in ’n groot bak en giet die sjokolademengsel by. Roer goed. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en vou liggies by die sjokolademengsel in. Giet in die pan en smeer gelyk.

Bak vir sowat 35 minute tot die koek gaar is, maar nie droog nie. (Die toetspen moet nog effens klam wees as jy dit uit die koek uithaal, maar daar moenie rou beslag aan vaskleef nie.) Verwyder uit die oond en laat vir 15 minute in die pan afkoel. Keer uit en laat verder op ’n draadrak afkoel.

Kap 60 g van die sjokolade en verhit dit saam met die room tot glad. Smeer oor die koek. Rasper of skaaf die res van die sjokolade bo-oor en laat staan sodat die versiersel kan stol. Bêre in ’n lugdigte houer. Sit voor met geklopte room.

Lewer 14-16 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot