Die ribbetjie is maklik om te maak en heerlik sappig. Sodra dit in die oond gaargemaak is, is dit ’n fantastiese idee om die vleis oor matige kole te braai vir ekstra rokerigheid. Dis wonderlik vir die somer en winter – sit dit met ligter of swaarder bygeregte voor – en perfek vir onthaal.
- Botter en olyfolie vir braai
- 2 uie, geskil, gehalveer en in skyfies gesny