AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ontbytmuffins met spek, kaas en groenvye

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ek het die muffins in ’n reusemuffinpan gebak – dan kry jy ses baie groot muffins uit die beslag.

Die beslag is genoeg vir 12 standaardgrootte muffins – heerlik vir ontbyt of vir die piekniekmandjie.

¦ Halwe pak (125 g) spekvleis, baie fyn gesnipper

¦ 1 ui, baie fyn gekap

¦ 560 ml koekmeel

¦ 15 ml bakpoeier

¦ 3 ml koeksoda

¦ 3 ml sout

¦ 30 ml fyngekapte, vars tiemieblaartjies

¦ 2 eiers, geklits

¦ 80 ml melk

¦ 250 ml natuurlike, ongegeurde jogurt

¦ 1 wiel fetakaas, fyn gekrummel

¦ 60 ml fyngerasperde parmesaankaas

¦ 3-6 ingelegde groenvye in stroop

¦ Swartpeper om oor te maal

¦ Ekstra takkies tiemie

Voorverhit die oond tot 180°C en smeer die holtes van ’n muffinpan goed met olie. Braai die spek en ui saam. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam in ’n mengbak. Voeg die tiemie by en meng deur.

Klits die eiers, melk en jogurt saam in ’n ander bak. Roer die feta- en parmesaankaas by en voeg die jogurtmengsel by die droë bestanddele. Roer tot die bestanddele net gemeng is. Skep in die voorbereide pan. Sny die groenvye in skywe en sit ’n stukkie groenvy bo-op elke muffin. Drup ’n paar druppels van die stroop waarin die vye ingelê is oor elke stukkie vy.

Maal swartpeper bo-oor en rond af met ’n vars tiemietakkie of twee. Bak vir ongeveer 20 minute (vir standaardgrootte muffins) of 30 minute (vir reusemuffins) tot goudbruin en deurgaar. (As jy onseker is, druk ’n sosatiestokke in die middel van ’n muffin – as dit skoon uitkom, is die muffins gaar.) Sit die muffins louwarm voor met botter en kaas.

Lewer 6 groot of 12 standaardgrootte muffins.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot