AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Oondgebakte lamsboud met ansjovis, roosmaryn en knoffel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié lamsboud word in ’n sak van bakpapier gaargemaak en is heerlik geurig.

1 lamsboud van ongeveer 2,5 kg

Sap van 1 suurlemoen

2 knoffelbolle

Ongeveer 7 ansjovisfilette, grof gekap

Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

30 ml droë roosmaryn

Olyfolie

Klontjie botter

Voorverhit die oond tot 160 ºC. Sit die boud op ’n groot vel bakpapier neer en steek gaatjies oral oor die vleis met ’n skerp mes. Breek een van die knoffelbolle oop en skil die huisies af. Sny elke knoffelhuisie in stukkies en stop die boud daarmee. Skep die gekapte ansjovisfilette op die boud en smeer egalig.

Geur die boud goed met sout en peper. Sprinkel droë roosmaryn oor en bedruip met olyfolie. Sny die orige knoffelbol in die helfte deur en sit dit by die die vleis. Vou nou die boud stewig toe in die bakpapier en sit dit in ’n oondbak. Bedek die oondbak met ’n deksel of foelie. Bak die boud vir 30 minute per 500 g. Haal die boud uit die oond en maak die bak oop. Haal die boud uit die bakpapier en sit eenkant neer.

Gooi al die pansouse en knoffelhuisies in ’n kastrol en kook dit met ongeveer die helfte af. Verhoog die oondtemperatuur tot 190 ºC. Sit nou die boud op ’n bakplaat en oondrooster vir ’n verdere 30-40 minute tot goudbruin. As die sous afgekook is, giet dit deur ’n sif en druk al die knoffelhuisies met die agterkant van ’n lepel sodat die knoffelpuree ook deel vorm van die sous.

Roer ’n klontjie botter by die warm sous en sit saam met die vleis voor.

Lewer 8-10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.93
+0.6%
Rand - Euro
19.28
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
983.92
+0.3%
Palladium
1,469.05
-0.6%
Goud
1,979.87
-0.0%
Silwer
23.94
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,548
-0.8%
Alle aandele
76,161
-0.7%
Hulpbronne 10
66,663
-1.3%
Industriële 25
102,787
-0.4%
Finansiële 15
15,491
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot