Daar is so baie resepte – selfs een wat jy woeps-waps in die mikrogolfoond maak. Die lekkerste lekker is wanneer ek in die kastrol loer of die fudge al die regte kleur het en die donker karamel ruik.
- 125 g botter
- koppie (180 ml) melk