Hierdie resep is flatervry en maak ’n harde meringue wat lank hou. Toe my kinders klein was, was dit vir hulle die grootste bederf as ek sulke skuimpies op stokkies vir hulle gemaak het, in watter vorm ook al.
Die resep lewer genoeg meringue vir 4 groot koeklae, gebruik dus van die orige mengsel vir harde skuimpies en bêre in ’n lugdigte houer tot benodig.
- 8 ekstragroot eierwitte, teen kamertemperatuur