AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Paasspeseryrolletjies met roomkaasversiersel

akkreditasie
Geurige, soet speserye is sinoniem met die gebak. Dink maar aan die smaak van paasbolletjies, of die geur van speserykoekies wanneer jy die houer oopmaak. Met een speserymengsel kan jy ’n hele verskeidenheid paasgebak optower. Ons wys jou hoe.

Deeg

125 ml louwarm melk

60 ml suiker

45 ml gesmelte botter

2 eiers

7 ml kitsgis

500-750 ml koekmeel

7 ml paasspeserymengsel

4 ml sout

Vulsel

60 ml ligtebruinsuiker

45 ml sagte botter

7 ml paasspeserymengsel

Versiersel

180 ml versiersuiker

125 ml roomkaas, teen kamertemperatuur

15 ml sagte botter

3 ml vanieljegeursel gerasperde lemoenskil (opsioneel)

Kombineer die melk, suiker, gesmelte botter, eiers en kitsgis in ’n mengbak. Voeg 500 ml meel by, asook al die speserye en sout. Meng tot ’n sagte deeg vorm. As die deeg te klam en pap is, voeg nog ’n bietjie meel by – 15 ml op ’n slag.

Keer die deeg op ’n meelbestrooide werkoppervlak uit en knie vir minstens 10 minute tot die deeg glad en elasties is. Vorm die gekniede deeg in ’n bol, sit dit in ’n gesmeerde mengbak en bedek met kleefplastiek of ’n skoon vadoek. Laat staan op ’n warm plek vir ongeveer 1-2 uur, of tot die deeg verdubbel het in volume.

Vulsel: Terwyl die deeg rys, klop al die vulselbestanddele goed saam in ’n mengbak tot glad en romerig.

Knie die deeg af en sit dit op ’n meelbestrooide werkoppervlak. Druk die deeg plat in ’n reghoekvorm, tot ongeveer 1 cm dik. Smeer die vulsel met die agterkant van ’n lepel oor die hele oppervlak van die deeg. Rol die deeg van die langste kant af op, soos ’n konfytrol, en sny in wiele met ’n skerp mes.

Pak die deegrolletjies, met die gesnyde kante na bo, in ’n gesmeerde, oondvaste bak. Maak seker daar is ’n bietjie spasie tussen elke rolletjie, want dit moet weer rys. Bedek die bak met rolletjies weer met kleefplastiek of ’n vadoek en laat staan dit weer op ’n warm plek tot die bak vol gerys is.

Voorverhit die oond tot 180 °C. Sodra die bak vol gerys is, bak die rolletjies vir omtrent 30 minute tot dit gaar en goudbruin is.

Maak die versiersel terwyl die rolletjies bak: Sif die versiersuiker in ’n bak en voeg die roomkaas, sagte botter, vanieljegeursel en lemoenskil (as jy dit gebruik) by. Klits tot dik, maar smeerbaar.

Haal die gaar kaneelrolletjies uit die oond en skep die versiersel oor die warm rolletjies. Smeer egalig en laat staan vir 15 minute. Sit die rolletjies louwarm voor met goeie koffie.

Lewer 8 groot porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot