AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Pasta met roomkaas, gekaramelliseerde uie en cheddar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nuwe idees vir pastageregte is altyd welkom. Maak gerus hierdie week ’n paar moeitevrye en sakpas-pastatreffers uit ons toetskombuis.

Net ’n hand vol bestanddele, maar ’n ete propvol geur en lekkerte.

- 300 g pasta van jou keuse

- 5 uie, dungesny

- 100 g botter

- 6 knoffelhuisies, fyngekap

- Sout en varsgemaalde swartpeper

- 5-10 ml suiker

- 1 houer (200 g) roomkaas

- 125 ml warm melk

- 375 ml gerasperde, beleë cheddar

- Grasuie, om af te rond

Kook die pasta in ’n groot kastrol met vinnig kokende soutwater tot gaar, maar steeds ferm.

Terwyl die pasta kook, sit die uie, botter, knoffel, sout, peper en suiker in ’n swaarboompan met ’n styfpassende deksel en verhit oor lae hitte tot die uie begin smoor.

Smoor tot die uie sag is (haal die deksel een of twee keer af om die mengsel deur te roer, maar bedek die pan dan weer dadelik).

Sodra die uie sag is, haal die deksel af en braai verder tot die uie gekaramelliseer is.

Voeg die roomkaas en melk by, skakel die stoofplaat af en bedek weer die pan.

Laat die hitte van die pan die roomkaas smelt. Roer dan goed om ’n sous te vorm.

Dreineer die pasta en voeg die warm pasta by die romerige uiesous.

Meng die helfte van die cheddar by die warm pasta en sous en sprinkel die res oor.

Rond af met gesnipperde grasuie en sit dadelik voor.

Lewer 4-5 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot