AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Pekanneutsjokoladerol

akkreditasie
Heerlik en ryk – dié rolkoek is brosser as ’n tradisionele een wat met meel gemaak word en kan kraak wanneer dit gerol word, maar dis deel van die mooi. Sit dit as nagereg of saam met koffie voor.

3 eiers 80 ml (1/3 k) strooisuiker

100 g (1 pakkie) pekanneute, gerooster en fyn gemaal

30 ml (2 E) sterk, swart koffie

100 g (1 plak) donker sjokolade, fyn gerasper

125 ml (½ k) bruismeel

Ekstra versiersuiker en kakao vir rol

Vulsel 310 ml (1¼ k) room

15 ml (1 E) sterk, swart koffie

80 ml (1/3 k) gesifte versiersuiker

30 ml (2 E) kakao, gesif

Voorverhit die oond tot 210 °C. Smeer ’n rolkoekpan goed met olie en voer uit met bakpapier (sodat die kante van die papier effens hoër as die pan is). Klits die eiers en strooisuiker baie goed saam (vir ongeveer 10 minute) tot liggeel en dik. Vou die gemaalde neute, koffie en sjokolade in en sif meel bo-oor. Vou dit versigtig in.

Skep die mengsel in die voorbereide pan en smeer versigtig tot in die hoeke. Bak vir 12 minute tot goudbruin en tot die koek terugspring as jy liggies met jou vingers daarteen druk.

Sif ’n bietjie versiersuiker en kakao booor ’n klam vadoek. Keer koek bo-op uit, trek bakpapier af en rol in die lengte op. Laat staan vir 5-10 minute tot afgekoel.

Klits die room, koffie en versiersuiker tot stywe punte vorm. Vou die kakao in. Rol die koek oop en smeer met die roomvulsel. Rol weer op en sit voor. Genoeg vir 8-10 mense.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot