Jy kan broskorsdeeg koop as jy nie kans sien om dit self te maak nie, maar tuisgemaakte deeg smaak altyd beter. Die roomys word in ’n roomysmasjien gemaak, of eet dit met vanieljeroomys van die winkel. Room wat effens geklop is, werk ook goed.
- 500 ml koekmeel
- 45 ml strooisuiker