AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4430
41,00
SOYA
24 Mrt
-
8110
-113,00
SUNS
24 Mrt
-
8589,2
-40,80
WEAT
24 Mrt
-
6357
38,00
WMAZ
24 Mrt
-
3820
33,00
YMAZ
24 Mrt
-
4007
11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Pesto-hoender

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vars pesto hou nie baie lank in die yskas nie, maar as ek ’n oorvloed vars kruie het, maak ek ’n groot hoeveelheid en vries dit in klein porsies (ysbakkies wat ek met stukkies kleefplastiek uitvoer werk goed).

Die blokkies pesto ontdooi ek soos nodig en gebruik dit in enigiets van souttert tot stowegeregte, op pizza of in slaaisous. Bevrore kruiepesto het nie dieselfde heldergroenkleur van vars pesto nie. Daarom gebruik ek dit in ’n gereg wat gebak moet word, soos hierdie hoender, of in ’n sous.

8 hoenderporsies

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Olie, vir braai

2 groot uie, in wiggies gesny

45 ml basiliepesto

Sap van 1 groot suurlemoen

Olyfolie om oor te sprinkel

Vars basiliekruidblare en gerasperde parmesaankaas, om af te rond Geur die hoenderporsies met sout en peper en braai elke porsie bruin in ’n bietjie olie in ’n swaarboompan.

Rangskik die hoenderporsies en uiewiggies in ’n oondbak. Meng die pesto en suurlemoensap en skep oor die hoender. Bedruip met ’n bietjie olyfolie en geur liggies bo-oor met sout en peper.

Bedek die hoender met foelie en bak vir 40 minute. Haal die foelie af en bak verder oop tot die hoender se vel goudbruin en die porsies sag, sappig en deurgaar is.

Rond af met vars basiliekruid en gerasperde parmesaankaas. Sit voor met koeskoes of rys, om die lekker pestosous mee te eet.

Lewer 4-6 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.21
-0.7%
Rand - Pond
22.32
-0.4%
Rand - Euro
19.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.46
-0.3%
Palladium
1,412.24
-0.7%
Goud
1,985.94
-0.4%
Silwer
23.06
-0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,850
-1.7%
Alle aandele
74,309
-1.7%
Hulpbronne 10
63,266
-3.0%
Industriële 25
101,494
-1.1%
Finansiële 15
15,148
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot