AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Piesang-en-Amarula-brood-en-botterpoeding met karamelvla

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Broodpoeding is ’n lekker bederf, maar ook ’n slim manier om brood wat nie meer vars is nie, te gebruik.

Die karamelvla verg ’n bietjie moeite, maar die eindresultaat is beslis die moeite werd.

4 lang broodrolletjies

100 ml sagte botter, vir smeer

4 groot piesangs, geskil en in skyfies gesny

250 ml melk

125 ml room

3 ekstragroot eiers

125 ml Amarula-likeur

10 ml vanieljegeursel

45 ml kaneelsuiker

60 ml geroosterde amandelvlokkies

Poeding: Sny die broodrolletjies in skyfies. Smeer elke skyfie met sagte botter en maak toebroodjies met skyfies piesang tussen-in. Herhaal die proses met al die brood, botter en piesang. Pak die piesangtoebroodjies langs mekaar in ’n gesmeerde oondbak. Klits die melk, room, eiers, likeur en vanieljegeursel saam en giet oor die brood.

Laat staan vir 30 minute sodat die eiervla goed kan intrek. Voorverhit die oond tot 160 °C. Sprinkel die kaneelsuiker oor die poeding net voor dit in die oond gesit word.

Bak vir 45-60 minute, tot die vla gestol en die poeding goudbruin bo-op is. Sprinkel die amandelvlokkies oor, skakel die oond af en laat staan die poeding vir nog 15 minute in die oond. Dit gee die amandels net genoeg hitte om lekker te rooster.

Karamelvla: Klits 3 ekstragroot eiergele en 60 ml strooisuiker goed saam. Verhit 125 ml melk en 125 ml room in ’n kastrol tot net onder kookpunt. Voeg dit by die eiergeelmengsel en roer goed. Giet terug in die kastrol en verhit stadig tot die mengsel begin verdik (maar nie kook nie).

Laat afkoel tot kamertemperatuur. Sit 180 ml suiker, 60 ml water en 2 ml suurlemoensap saam in ’n ander kastrol en verhit oor lae hitte tot die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en kook tot ’n donker karamelkleur. Roer 125 ml room by en verhit tot glad. Meng die karamel en vla saam en sit dit voor by die poeding.

Lewer 8-10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
+0.8%
Rand - Pond
20.10
+0.5%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.43
+0.7%
Silwer
20.98
+1.3%
Palladium
2,340.00
+5.2%
Platinum
924.00
+2.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,421
+2.7%
Alle aandele
65,915
+2.6%
Hulpbronne 10
63,911
+3.7%
Industriële 25
79,445
+2.5%
Finansiële 15
14,064
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot