AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Pimperneut-vlakoekies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 19de uitgawe van ons gewilde kostydskrif, Landbou Boerekos, het pas verskyn. In hierdie uitgawe bring ons hulde aan formidabele vroue, proe blommegeure en geniet lentekleure. Hier is ’n voorsmakie van ’n paar afdelings in die tydskrif.

- 250 g sagte botter

- 180 ml versiersuiker

- 10 ml vanieljegeursel

- 500 ml koekmeel

- 100 ml vlapoeier

- 30 ml mielieblom

- 30-60 ml melk

- 80 ml fyngemaalde pimper-neute, plus ekstra om in te rol

Verroom die botter, versiersuiker en vanieljegeursel saam tot lig en romerig.

Voeg die meel, vlapoeier en mielieblom by en meng deur. Voeg die melk by en meng tot ’n hanteerbare deeg vorm.

Meng die 80 ml fyn pimperneute by die deeg in.

Verdeel die deeg in twee en rol elke stuk deeg in ’n rol met ’n deursnee van 5-6 cm.

Draai die rolle deeg in kleefplastiek toe en verkoel vir minstens 3 uur.

Voorverhit die oond tot 160 °C en voer 2 bakplate met bakpapier uit. Bespuit liggies met kleefwerende kossproei.

Rol elke rol deeg in fyngemaakte pimperneute sodat die buitekant daarmee bedek is.

Sny die rolle in ewe dik snytjies van ongeveer 7 mm.

Pak die koekies op die bakplate en bak vir 15-20 minute tot dit liggoudbruin en deurgebak is.

Lig versigtig met ’n paletmes af op ’n draadrak om af te koel.

Lewer 30 koekies.

Somersoet

Die splinternuwe someruitgawe van Landbou Boerekos het pas verskyn. Ons vier in hierdie uitgawe vroue wat inspireer, nie bang is om hard te werk nie, en wat ’n groot bydrae lewer om ons nasie te voed.

Van vroueboere, wynmakers, boervroue en TV-persoonlikhede tot skrywers, sjefs en sakevroue — almal formidabele rolmodelle. Ek kook en bak met rose en laventel en leer jou hoe maklik dit is om blommegeure na jou tafel te bring.

Ons sit aan tafel by kosikone en proe van hul lekkerste resepte, kuier op plase reg oor Suid-Afrika en vertel die stories van boere met passie, durf en deursettingsvermoë. Ons maak kos met fantastiese plaasprodukte, van skrophoenders tot pimperneute.

Lucille Botha skryf oor kookwater-vrouewynmakers, en ons eindig met die mooiste ode aan ’n geliefde ouma. ’n Beperkte uitgawe van Boerekos somer 2021-’22 word verpak met die tweede uitgawe van ons kindertydskrif, LandbouKind – propvol vermaak en leersame artikels vir laerskoolkinders en die ideale boek om hulle in die vakansie besig te hou.

Wees op die uitkyk vir Landbou Boerekos (teen R80) en die spesiale Boere- kos/LandbouKIND-pakket (teen slegs R100) by jou naaste winkel.

As jy sukkel om dit in die hande te kry waar jy woon, stuur ’n e-pos aan events@landbou.com.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot