AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Pimperneut-kolwyntjies met aarbeiversiersel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit is ideaal vir ’n lente-teepartytjie.

Luukse pimperneute gee nie net die mooiste kleur aan hierdie kolwyntjies nie, maar ook ’n wonderlike, delikate smaak. Die vars aarbeie in die versiersel pas perfek hierby. 

Kolwyntjies

- 250 ml pimperneute, baie fyn gekap

- 430 ml koekmeel

- 5 ml bakpoeier

- 2 ml koeksoda

- 1 ml sout

- 125 g sagte botter

- 250 ml suiker

- 2 ekstragroot eiers

- 10 ml vanieljegeursel

- 3 ml amandelgeursel

- 125 ml dik, natuurlike jogurt

- 125 ml melk of karringmelk

Aarbeiversiersel

- 180 g sagte botter

- Ongeveer 750 ml versiersuiker

- 4 groot ryp aarbeie, skoongemaak en verpulp tot glad

Kolwyntjies: Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n diep muffinpan met 12 papiervormpies uit.

Bespuit die binnekante liggies met kleefwerende kossproei.

Meng 180 ml van die fyngekapte pimperneute en die res van die droë bestanddele saam in ’n mengbak.

In ’n ander mengbak, verroom die botter en suiker saam tot lig en romerig. Voeg die eiers, vanieljegeursel en amandelgeursel by en klits goed.

Voeg die droë bestanddele by, asook die jogurt en melk (of karringmelk).

Meng goed en skep die deeg in die papiervormpies.

Skep elk net driekwart vol, nie voller nie. As jy ekstra beslag het, voer holtes van nog ’n muffinpan met papiervormpies uit en skep dit daarin.

Bak die kolwyntjies vir sowat 20 minute, of tot ’n toetspen skoon uit die hoogste deel van die kolwyntjies kom.

Laat vir ’n paar minute in die pan afkoel en pak dan op ’n draadrak om verder af te koel.

Versiersel: Verroom die botter en die helfte van die versiersuiker goed saam. Voeg die aarbeipuree by en klits goed.

Die versiersel sal lyk of dit wil begin skif. Voeg nou die orige versiersuiker lepel vir lepel by en hou aan klits tot die versiersel glad, ligpienk en donsig is.

Smeer op die afgekoelde kolwyntjies en rond af met die orige fyngekapte pimperneute.

Lewer 12-14 kolwyntjies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot