Hierdie tert is die nederige pizza se kleinneef en is o, so Frans. Ek is dol oor die soutige ansjovis-ontploffing in my mond, gekombineer met die botterige soetheid van die uie. Sit dit met ’n slaai as ’n maaltyd voor saam met ’n yskoue, vatgegiste Chenin – die lewe kan nie beter raak nie.
- Olyfolie en botter, vir braai 2 uie, geskil en in dun skyfies gesny
- 250 ml droë witwyn (of rooi, as jy verkies)