AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasterrien met kruieslaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vleisterrien moet sowat 3 dae voor die funksie gemaak word sodat die terrien goed kan saampers terwyl dit afkoel. Hierdie weergawe, wat met ’n kombinasie van varkworsvleis, neute, kruie en hoenderlewer gemaak word, is ryk en lekker.

3 pakke (250 g elk) repiespek

Vulsel

2 uie, baie fyn gekap

45 ml olyfolie

3 knoffelhuisies, baie fyn gekap

1 kg varkworsies van goeie gehalte

5 ml varsgemaalde swartpeper

5 ml fyngekapte salieblaartjies

45 ml fyngekapte, vars piestersielie

100 g geroosterde neute van jou keuse, grofgekap

500 g hoenderlewers, goed skoongemaak

Voorverhit die oond tot 160 °C en smeer ’n broodpan van 30 cm x 10 cm met olie. Voer die pan (boom en kante) met repies spek uit sodat die spek oor die kante van die pan hang. Hou enige orige spekvleis eenkant. Braai die uie in die olyfolie tot sag. Voeg die knoffel by sodra die uie sag is. Terwyl die uie braai, snipper die orige spekvleis fyn en voeg dit by die gebraaide uie.

Braai verder tot die spek gaar is. Druk die varkworsievleis uit die worsderm en sit dit in ’n groot mengbak. Voeg die uiemengsel, peper, salie, pietersielie en neute by. Meng goed. Skep ’n lagie varkworsiemengsel van ongeveer 2 cm dik in die uitgevoerde pan en druk dit vas met ’n lepel.

Pak hier en daar ’n paar hoenderlewers op die varkworsiemengsel. Geur die hoenderlewers liggies met sout en peper. Bedek die lewers met nog ’n laag varkworsiemengsel en dan weer ’n paar hoenderlewers. Herhaal die proses en eindig met ’n laag varkworsiemengsel. Vou die spekvleisrepies wat oor die kant van die pan hang oor die worsvleismengsel en bedek die pan met ’n dubbele laag tinfoelie.

Sit die pan in ’n groter oondbak. Giet kookwater in die oondbak tot dit halfpad teen die broodpan opkom. Sit in die oond en bak vir 2 uur of tot die terrien ferm voel. Haal die oondbak uit die oond en lig die pan met die terrien uit die kookwater. Giet die kookwater uit die oondbak en sit die broodpan met die terrien terug in die leë oondbak.

Maak die foelie bo-op los, maar moet dit nie afhaal nie. Sit ’n broodplank op die tinfoelie neer en sit ’n swaar voorwerp (soos ’n gietysterpot of baksteen) op die broodplank. Laat die terrien so afkoel tot kamertemperatuur. (Die gewig pers die vleis saam sodat die afgekoelde terrien maklik in skywe gesny kan word.)

Verkoel oornag (met die gewig steeds op die pan) en keer die terrien dan uit die pan. Sit die terrien voor met ’n skerp kruieslaai met ’n eenvoudige slaaisous van vars suurlemoensap en ’n bietjie goeie olyfolie. Geniet die terrien saam met brood, konserf en kaas.

Lewer 15 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.1%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,718.14
-0.5%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,300.50
-1.0%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot