AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Platribrol met sampioene en spek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 19de uitgawe van ons gewilde kostydskrif, Landbou Boerekos, het pas verskyn. In hierdie uitgawe bring ons hulde aan formidabele vroue, proe blommegeure en geniet lentekleure. Hier is ’n voorsmakie van ’n paar afdelings in die tydskrif.

- 250 g bladspek, gekap

- 50 ml botter

- 50 ml olyfolie, plus 30 ml ekstra

- Halwe ui, fyngekap

- 250 g knopiesampioene, fyngekap in voedselverwerker

- 1 selderystingel, in ringetjies gesny

- 1 rooi soetrissie, in klein blokkies gesny

- 125 ml koeskoes

- 125 ml groente-aftreksel

- 2 kg ontbeende platrib Parmesaan-en-knoffelsout

Verhit ’n gietysterkastrol tot matig warm en braai die spek tot bros en skep dit uit.

Voeg die botter en olyfolie by die vet in die kastrol en braai die ui, sampioene, seldery en soetrissie tot dit glansend is en al die vog verdamp het.

Voeg die koeskoes by en roerbraai vir ’n minuut. Giet die aftreksel by, sit die deksel op en verwyder van die hitte.

Laat staan vir 5 minute sodat die koeskoes kan swel; roer dan liggies deur met ’n vurk.

Voeg die spek by en meng deur. Geur na smaak met sout en peper.

Rol die rib oop en vryf die parmesaan-en-knoffelsout saam met die ekstra olyfolie reg rondom die vleis in.

Skep die vulsel op die ribgedeelte (waar die bene uitgesny is) en versprei dit tot ’n vingerbreedte van die rand.

Druk stewig vas deur kleefplastiek oor die vulsel te sit en dit dan met ’n broodplank mooi eweredig plat te druk.

Verwyder die plastiek en rol nou die vleis van die dikste kant af op na die smal kant.

Bind die vleis vas met katoentou en laat rus vir 3 uur in die yskas.

Voorverhit die oond tot 170 °C. Verhit ook ’n gietysterkastrol wat in jou oond pas oor hoë hitte op ’n stoofplaat.

Seël die vleis reg rondom in die warm kastrol. Draai gereeld om – die doel is om die vleissappe te bewaar.

Verwyder die kastrol van die hitte en rooster verder in die oond tot so gaar soos verkies (20-25 minute vir elke 500 g + 20 minute vir mediumgaar vleis en 25-30 minute vir elke 500 g + 25 minute vir goedgaar vleis).

Laat die vleis vir 10 minute op ’n snyplank afkoel en verwyder die tou voordat die vleis voorgesny word.

Sit warm voor met baba-aartappels en kruisementjellie.

Lewer 6 porsies.

KOMBUISWENK

Meng 500 ml mediumgrowwe sout, 75 ml elk gerookte paprika, fyngerasperde parmesaan, uiepoeier en knoffelvlokkies, 30 ml gedroogde tiemie en 10 ml rysmeel saam.

Bottel die mengsel in maalflessies en bewaar weg van direkte lig. Dit hou maande lank goed by kamertemperatuur. Lewer 650 g parme-saan-en-knoffelsout.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
+0.9%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,721.89
+1.3%
Silwer
21.03
+1.6%
Palladium
2,311.50
+3.9%
Platinum
929.50
+2.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot