Sit dit voor op pasta, vou dit toe in pannekoek, maak nacho’s of burgers daarmee – die moontlikhede is eindeloos. En as daar enige oorskiet is, vries dit vir ’n volgende keer se kosmaak.
- 1 ontbeende varknek van ongeveer 1,5 kg
- 5 ml elk fyn gemmer, gerookte paprika, komyn en kaneel