Ek het hierdie lekker slaai op vars korserige Italiaanse brood voorgesit as peuselhappie voor ete, maar jy kan dit ook as ’n voorgereg op slaaiblare voorsit.
- 2 middelslag-appels, geskil, ontkern en in baie klein blokkies gesny
- Halwe komkommer, in die lengte gehalveer, pitte uitgeskraap en in klein blokkies gesny