AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Roosterkoek-boerie-rolle met somersalsa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie anderste boereworsrolle proe sommer soos somervakansie.

Ek het roosterkoekdeeg in langwerpige rolletjies gevorm en met knoffel-mayonnaise gesmeer voor die gebraaide boerewors en somerse salsa-slaai ingeskep is. ’n Heerlike braaiplan waarmee jy baie mense kan kosgee sonder dat dit jou ’n fortuin gaan kos.

Roosterkoekdeeg

1 kg witbroodmeel

1 pakkie (10 g) kitsgis

7 ml sout

15 ml suiker

Sowat 600 ml warm water

100 ml olyfolie

Somersalsa

Halwe middelslag-pynappel, skoongemaak en in klein blokkies gesny

1 elk groen en rooi soetrissie, in klein blokkies gesny

80 ml vars koljanderblare

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Skeut vars suurlemoensap

1 kg boerewors

100 ml sjerrie

60 ml olyfolie

80 ml mayonnaise

80 ml suurroom

2 knoffelhuisies, baie goed fyngedruk

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Roosterkoeke: Meng die meel, gis, sout en suiker in ’n groot bak. Meng die water en olie saam.

Voeg die watermengsel geleidelik by die droë bestanddele terwyl jy meng, net genoeg om ’n sagte deeg te vorm.

Knie die deeg baie goed, vir ten minste 10-15 minute tot dit glad en elasties is.

Bedek die bak met ’n teedoek en laat staan op ’n warm plek om te rys tot die deeg in volume verdubbel het.

Knie die deeg af en verdeel in 10-12 ewe groot porsies.

Rol elke stuk deeg tussen jou hande in ’n langwerpige vorm (soos ’n lang broodrolletjie).

Pak die gevormde stukke deeg op ’n gesmeerde bakplaat, bedek losweg en laat weer rys terwyl jy vuur maak.

Braai die roosterkoeke stadig oor matige kole en draai gereeld, tot dit goudbruin en deurgebak is. Hou eenkant warm.

Somersalsa: Meng al die bestanddele goed saam, bedek en verkoel tot benodig.

Draai die boerewors in ewe lang porsies en knip dit deur op die draaiplek in die derm.

Pak die stukke boerewors op ’n toeklaprooster.

Verhit die sjerrie en olyfolie saam tot kookpunt en kook vinnig vir 3 minute.

Braai die wors oor matige kole en bestryk deurlopend met die sjerriemengsel terwyl jy braai, tot die wors na smaak gaar is.

Meng die mayonnaise, suurroom, knoffel, sout en peper saam en smeer die roosterkoekrolletjies mildelik daarmee.

Vul met die gebraaide wors en rond af met ’n skep van die salsa. Sit dadelik voor.

Lewer 10 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,713.33
-0.8%
Silwer
20.56
-2.4%
Palladium
2,252.00
-3.0%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot