Hierdie maklike skepbeslag-koekies is nie hard en bros nie. Hulle het ’n sagte binnekant en moet liefs binne twee dae nadat dit gebak is, opgeëet word (wat beslis nie moeilik sal wees nie!).
- 125 g sagte botter
- 250 ml ligbruinsuiker