AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Sampioensop

0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Hand vol sampioene hou ’n legio moontlikhede in...

¦ 100 g botter

¦ 250 g Portabellini-sampioene, gesnipper

¦ 250 g bruin sampioene, gesnipper

¦ 250 g dwergsampioene, gesnipper

¦ 5 repe spekvleis, gesnipper

¦ 100 ml sjerrie

¦ 15 ml koekmeel

¦ 500 ml melk

¦ 750 ml hoenderaftreksel

¦ Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Smelt 80 g van die botter in ’n groot kastrol. Hou ’n paar van die gesnipperde sampioene eenkant en braai die res van die sampioene in die gesmelte botter tot gaar. Voeg die spekvleis by en braai tot gaar. Voeg die sjerrie by en laat dit vinnig kook tot die pot amper drooggekook is.

Sprinkel die koekmeel oor en verhit totdat dit borrel. Voeg die melk en hoenderaftreksel by en verhit tot kookpunt terwyl jy aanhou roer. Laat prut vir 10 minute. Geur na smaak met sout en peper en verpulp die sop tot glad. Braai die gesnipperde sampioene wat jy eenkant gehou het, in die orige botter en skep dit bo-op die sop. Sit dadelik voor. Lewer ses porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
+0.3%
Rand - Pond
21.14
+0.5%
Rand - Euro
18.84
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.19
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
978.27
+0.5%
Palladium
1,641.26
+2.6%
Goud
1,875.22
+0.4%
Silwer
22.25
-0.1%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Iemand ordentlik asb
Ek is lief vir die lewe. Ek hou van kuier saam vriende en famile. Soek rus en vrede sonder drama
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot