Die beste winterontbyt – eiers en krulkool gaar geposjeer in ’n geurige tamatiesous. Warm, vullend, geurig en gesond.
- 30 ml olyfolie
- 1 ui, fyngesny