AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sitrus-en-amandelstroopkoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ons kook en bak met veelsydige sitrusvrugte.

Sitrus-en-amandelstroopkoek

- 150 g sagte botter

- 410 ml strooisuiker

- 1 suurlemoen

- 2 lemmetjies

- 3 lemoene

- 3 ekstragroot eiers

- 250 ml bruismeel

- 100 g gemaalde amandels

- 45 ml karringmelk

- 60 ml amandelvlokkies

Voorverhit die oond tot 170 °C en smeer ’n losboomkoekpan van 30 cm met botter.

Verroom die botter en 180 ml van die strooisuiker saam tot lig en donsig.

Rasper die suurlemoen, een van die lemmetjies en 2 van die lemoene se skille dun af en voeg dit by die bottermengsel.

Hou die sitrusvrugte eenkant.

Voeg die eiers by die bottermengsel en klits goed.

Voeg nou die bruismeel, gemaalde amandels en karringmelk by en klits deur tot gemeng.

Skep die beslag in die voorbereide pan en sprinkel die amandelvlokkies oor. Bak die koek vir ongeveer 30 minute, of tot goudbruin en deurgaar.

Terwyl die koek bak, maak die stroop: Sny al die sitrusvrugte middeldeur en druk al die sap in ’n kastrol uit.

Voeg die orige strooisuiker (230 ml) by en verhit stadig tot kookpunt.

Prut liggies vir ongeveer 6 minute tot die stroop effens afgekook is.

Sodra die koek gaar is, prik die bokant met ’n sosatiestokkie of toetspen en skep die stroop egalig oor.

Laat die koek in die pan afkoel voor jy die klamp losmaak en die koek uitkeer.

Lewer 12 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot