AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sjokolade-karringmelk-koek met dadelvulsel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Nuwe seisoen en warmer dae wink.

Ons vier die koms van die lente met ’n voorsmakie van ’n paar dekadente teetafellekkernye uit die nuwe someruitgawe van Boerekos, wat vroeg in Oktober verskyn.

- 250 g botter

- 60 ml kakao

- 250 ml water

- 5 ml kitskoffiepoeier

- 5 ml fyn kaneel

- 10 ml gemengde speserye

- 500 ml strooisuiker

- 125 ml karringmelk

- 2 ekstragroot eiers, geklits

- 10 ml vanieljegeursel

- 500 ml koekmeel, gesif

- 10 ml bakpoeier

Dadelvulsel

- 125 ml suiker

- 30 ml kakao, gesif

- 100 g donkersjokolade, gekap

- 125 ml water

- 100 g pitlose dadels

- 30 ml botter

- 50 g okkerneute, fyngekap

Botterversiersel

- 300 g ongesoute botter, teen kamertemperatuur

- 600 g versiersuiker, gesif

- 45 ml kookwater of warm melk

- 100 g donkersjokolade, in blokkies gebreek en in ’n mengbak oor warm water gelaat om sag te word

- 10 ml vanieljegeursel

- 30 ml rum

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer 2 ronde koekpanne van 20 cm elk met bakpapier uit.

Smeer of bespuit liggies met kleefwerende kossproei.

Skep die botter in ’n kastrol en verhit oor matige hitte. Sif die kakao oor. Gebruik ’n draadklitser en klop goed.

Voeg die water, koffiepoeier en speserye by. Klop goed. Laat staan tot die bottermengsel afgekoel is. Sif nou die strooisuiker oor.

Voeg die karringmelk, eiers en vanieljegeursel by en klop goed.

Sif die meel en bakpoeier saam en roer dit lepel vir lepel by die kakaomengsel in.

Skep die beslag in die panne en bak vir 30 minute.

Toets vir gaarheid – as ’n toetspen skoon uit die hoogste deel van die koek kom, is dit reg. Keer uit en laat koud word.

Dadelvulsel: Skep al die bestanddele in ’n kastrol en klop oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Verwyder van die hitte en laat afkoel.

Halveer elke koeklaag en smeer die vulsel op drie lae. Stapel die koeklae op mekaar.

Botterversiersel: Klop die botter tot lig en klop die helfte van die versiersuiker geleidelik by.

Voeg die res van die bestanddele by en klop tot dit donsig is.

Skep die helfte van die botterversiersel in ’n spuitsak met ’n klein roostuit en spuit rosies op die koek.

Bedek die koek rondom met die res van die versiersel.

Laat staan die koek vir ’n dag of twee voor dit voorgesit word.

Lewer 1 middelslagkoek (12 porsies)

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot