Maak dié oulike soet akkers met ’n paar klaargekoopte sjokolade-malvalekker-paaseiers. Gebruik roomysstokkies vir die stele, of sny die voorkant van weggooibare houtvurkies of -messe af vir die stele.
- 50 g melksjokolade, fyngekap
- 100 ml pekanneute, baie fyn gekap