Dié dekadente soetigheid is perfek om saam met koffie voor te sit. Jy kan dit tot ’n week voor Kersfees al maak en in die yskas hou.
- 200 g donkersjokolade, gekap
- 60 g botter